Vaskap

free


not available



Baie dankie dat jy besluit het om meer te kom uitvind oor VASKAP. Hier gaan ons nog lekker kuier! VASKAP, - TV program wat eksklusief op ASTV uitsaai.
Vaskap word aangebied deur Loutjie Louwies. Loutjie vang egter nie net vis op TV nie – met ‘n unieke aanbiedingstyl leer hy die kykers om self die tegnieke en metodes toe te pas sodat hengel vir hulle ook maklik kan wees.